Emily Watson

Emily Watson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emily Margaret Watson
Geboorte 14 Januarie 1967 (1967-01-14)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Emily Watson (gebore 14 Januarie 1967) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breaking the Waves (1996), Gosford Park (2001), Red Dragon (2002), en Punch-Drunk Love (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search